Login / Register You are not logged in.

Featured ads

How can I feature my ad?

Laura Seegers on Perseverance Goshawk
Great results for barefoots
Three out of five barefoot horses went all the way round the 201 km of Fauresmith recently. Peter Smith of KwaZulu-Natal rode Penny Winter's Tash Cherokee and was placed 34th in the lightweight category in 15 hours 59 minutes. Ranald Vise of Limpopo on Arkab Zigzag was placed 55th in the standard weight in 13 hours 4 minutes, while Laura Seegers of the Eastern Cape on Perseverance Goshawk, was placed 35th in the standard weight in a time of 11 hours 27 minutes.

None of the riders used boots at any stage. Two barefoot horses did not finish. One was eliminated due to a bruise from a stone or hoof knocking against the hairline at the heel. The other was lame, which was related to cramp. These both happened on day one.
Lippies at Menlyn
Some young fans meet one of the Lipizzaner ­stallions. The Menlyn shopping centre in Menlyn, Pretoria joined forces with the ­Lipizzaner and Reach For a Dream Foundation during the month of July. Four ­special performances were put on at the ­shopping centre
Philippa shines
The first ever world para dressage championships under the governance of the FEI, took place from 18-22 July at Hartpury ­College in scenic Gloucestershire. Entries were received from 142 competitors from 33 nations.

The Paralympics offers two classes that ­riders can compete in – individual and freestyle. To ­provide meaningful competition for such ­athletes, their disability also needs to be ­classified. The most disabled athletes (Grade Ia) ride tests in walk only; the least disabled (Grade IV) ride tests of medium (M) standard. When necessary, riders can use compensating aids approved by FEI PE, such as a special saddle, adapted reins, elastic bands and two whips to name a few.

The South African team left for the UK on 30 June and was represented by Mark Frenzele (Grade 1a), Anthea Coullie and Kerry Noble (Grade 2), and Philippa Johnson (now UK-based and Grade 4). Team grooms were ­Karen Beytell and Konrad Stutterheim. The team manager and coach was Katrine Puttick.

Philippa Johnson secured a silver ­(individual championship) and bronze medal (team test). Competition was intense with Great Britain securing the team gold, followed by Germany and Norway. South Africa finished 16th ­overall and did us proud.

"Don't allow anyone to put limits on your dreams," said Philippa after her achievement.

For further information, please visit www.hartpury.ac.uk/wpdc. – Lucia Minnie
Klein donkies het mense gaande
Die ingevoerde miniatuurdonkies van die MMC-stoet wat op die jongste Hoefslagfeeste vertoon is, het die land in vervoering. Hoewel almal nou net ‘n klein donkie wil aanskaf, moet ‘n mens die hand nogal diep in die hand steek om van hulle te bekom. Boonop is hier ook nog nie die getalle om in die vraag te voorsien nie.

Chris en Marina van der Merwe van Potchefstroom, wat die hingsie, Sparkplug, en vyf merries verlede jaar uit Texas ingevoer het, sê die waglys word al hoe langer. Daarom het hulle nou besluit om miniatuurmuile te teel en te sien of hulle voornemende kopers op dié wyse tevrede kan stel.

Volgens Marina is miniatuurdonkies ­uiters gewild in Amerika waar sowat 40 000 van ­hierdie diere reeds geregistreer is: “Hulle kom in verskeie kleure voor, is uiters intelligent en het ‘n baie liefdevolle geaardheid. Daarom is die miniatuurdonkie die ideale troeteldier wat ‘n mens baie plesier verskaf.”

“Nogtans moet jy eers met hom ‘onderhandel’ voordat jy aan hom ‘n opdrag kan gee. Hy het immers ‘n wil van sy eie,” sê Marina. – Hennie Basson
Klein donkies het mense gaande
Die ingevoerde miniatuurdonkies van die MMC-stoet wat op die jongste Hoefslagfeeste vertoon is, het die land in vervoering. Hoewel almal nou net ‘n klein donkie wil aanskaf, moet ‘n mens die hand nogal diep in die hand steek om van hulle te bekom. Boonop is hier ook nog nie die getalle om in die vraag te voorsien nie.

Chris en Marina van der Merwe van Potchefstroom, wat die hingsie, Sparkplug, en vyf merries verlede jaar uit Texas ingevoer het, sê die waglys word al hoe langer. Daarom het hulle nou besluit om miniatuurmuile te teel en te sien of hulle voornemende kopers op dié wyse tevrede kan stel.

Volgens Marina is miniatuurdonkies ­uiters gewild in Amerika waar sowat 40 000 van ­hierdie diere reeds geregistreer is: “Hulle kom in verskeie kleure voor, is uiters intelligent en het ‘n baie liefdevolle geaardheid. Daarom is die miniatuurdonkie die ideale troeteldier wat ‘n mens baie plesier verskaf.”

“Nogtans moet jy eers met hom ‘onderhandel’ voordat jy aan hom ‘n opdrag kan gee. Hy het immers ‘n wil van sy eie,” sê Marina. – Hennie Basson
Vlaamperdmanne kry nuwe voorsitter
Marius Kemp van Grabouw is pas op die jaarvergadering van die SA Vlaamperd­telersgenootskap op Moorreesburg tot nuwe ­voorsitter verkies in die plek van Piet Serdyn wat hom nie weer verkiesbaar gestel het nie.

In die 24 jaar van die bestaan van die ­genootskap was Piet net vir een jaar nie voorsitter nie. Boeta Smit van Lutzville is tot ondervoorsitter herkies en Marina van Blerk van Malmesbury bly aan as sekretaresse.

Belangstellendes wat meer oor die ­geskiedenis en kenmerke van hierdie inheemse ras te wete wil kom, kan Marina kontak by 022 481 3614.


A challenge of note
The 2007 Sanef dressage competition ­recently came to a close with Vicky ­Mostert on her horse Ferrangamo from KwaZulu-­Natal taking the final win in the Adult FEI Level. The competition was a nationwide ­dressage ­tournament.

The two judges, Bev Franklin and Gill ­Pater, travelled around the country to judge the same tests for all the competitors in each level. Vicky took the highest adult division with Callaho’s For Joy, with Jaco Fourie in second place.

This is an extremely challenging ­compe-tition as it is a purely “technical” championship: tests are ridden from memory, without a whip, and riders may only ride one horse per level. Congratulations to all the participants for accomplishing this difficult task!

Temperament vier hoogty
Die feit dat nie minder nie as 19 ­Friesperde met dames as koetsiers op die jongste streekkampioenskap van die Friesperd-telersgenootskap van SA om die ­dames-­siertuigkampioenskap meegeding het, was seker van die beste getuigskrifte ooit vir dié ras se ­buitengewone temperament.

Met Christie Fraser as koetsier het die hings, Kjerst, dié kampioenskap ingepalm. Hy is die eiendom van Tiny van Rooyen van ­Viljoenskroon – ‘n perd wat hy en Piet Botha van Lichtenburg verlede jaar ingevoer het.

Die skou is in Bloemfontein gehou en 120 perde het daaraan deelgeneem. Die ­bekende Wietze van ‘t Sonnis uit Dawid le Roux se ­Friesenbergstoet by Hartbeespoort, het hom e­weneens laat geld. Teen uiters kwaai ­mededinging is hy as die grootkampioenhings aangewys, t­erwyl hy (met Elsabé Crous as koetsier) die r­eserwekampioen in die dames-­siertuigklas was.

Erwin, uit Liesie Potgieter se Perdepragstoet by Kinross, was nie net die grootkampioen in die enkeltuig nie, maar ook die reserwe grootkampioenhings in die hand. – Hennie Basson

South African rides in Italy
After winning the South African ­Championship 2007 over 160 km at Loskop earlier this year, Peter Chantler ­represented South Africa at the Bab Al Shams endurance ride in Assisi, Italy and ended 20th out of 78 riders.

"The horse I was to ride, was one of an ­entry of eleven horses. When I watched these animals being off-loaded I thought: There are ten good horses here, but the ­little grey gelding doesn’t appeal to me very much,” says Peter.

"So imagine my shock and dismay to ­discover the little grey gelding was the horse I was to ride! Not only was I, at 1,82 m, too tall for Dravic’s 14,2 hands, but the thought of the small horse, which weighed no more than 300 kg having to carry my 90 kg weight on a tough endurance ride in the blistering Italian summer heat of 36-40˚C ... a ­daunting task indeed."

On Friday Dravic was highly excited and it was only at the third attempt at passing the pre-vet check, that he was at last found to have an acceptable heart rate. For this 120 km event, the “Formula One” rule was implemented as an experiment. Basically this means that one hour after the leader crosses the finish line, the vet-out gate is closed to all still participating, determining their positions at that stage.

"Despite our initial problems, Dravic and I soon forged a bond as we rode through the magnificent Umbrian countryside and the game little gelding and I proudly ­accepted twentieth position. Of the 78 riders, 13 ­contestants completed the ride within the parameters of the Formula One rule, while the other seven were placed according to their positions without starting the last 11km leg of the ride.

Peter also thanks the Norwegians, Ellen and Katrine, for their kind and friendly ­assistance.
Chris wen Hofmeyr
Die Hofmeyr 100-myler is bekend ­daarvoor dat dit uiterste fisiese en sielkundige eise aan perd en ruiter stel.
Vanjaar het 26 ruiters om 02:30 Saterdag-oggend in die maanlig by die Hofmeyr skougronde weggespring. Die weer was die ruiters goedgesind en toestande vir perdry was baie gunstig.

Die uitslae vir die Hofmeyr 100-myler 2007 was soos volg:
1. Chris Landman
Farouk (Scooter) 10:47:01
2. Margaret Hobson
Reckless Lad (Legs) 10:49:36
3. Cornie Pretorius
Waterlea Oliver 11:08:54
4. Carmen du Preez
Sha Halim 11:14:11
5. Piet Wannenburg
Bangor Senturion 11:16:19
6. Mary Anne Fanner
Tash Casper 11:50:18
7. Alta Haschick
Kana Naman 13:23:57
8. Annekie Le Roux
Cameo 14:51:47

Chris Landman met sy perd Farouk het ook die veeartstoekenning vir die bes-voorbereide perd gewen. Met sy prestasie het hy ‘n paar Easy Boots vir perde ter waarde van R1 500 as geskenk van Bob en Laura Seegers van Graaff Reinet gewen. – Gerdie Landman
’n Moeilike silwer kom huis toe
Die Suid-Afrikaanse uithouritspan wat onder ­moeilike omstandighede by die Afrikaspele in Algerië ’n silwer medalje ingepalm het: Van links is GD Kotze, Willa Botland, Corrie van Niekerk (kaptein), Thia van Niekerk, Sakkie van Niekerk (spanbestuurder) en Naomi Muller. Ten spyte van perde wat nie 100% sound was nie asook ­wisselvallige polsslagbevindinge deur verskillende veearste en ’n gevolglike verlies van 15 minute, het die span deurentyd positief gebly
Hoë pryse vir Percherons
Die goeie pryse wat onlangs op die jaarlikse veiling van die Landboukollege ­Elsenburg ­behaal is, is ‘n bewys van die ople­wing wat tans in die plaaslike Percheronbedryf ­ondervind word.

Bennie Marais van Robertson het ‘n vier-jaar-oue merrie vir R32 000 gekoop, terwyl R15 000 vir ‘n hings van 18 maande betaal is.

Alle belangstellendes word ook ­uitgenooi om die jaarvergadering van die Percherontelers­genootskap op 19 Oktober tydens die ­Feesviering van die Perd en Wyn op die ­Nelson’s Creek Wynlandgoed in die Agter-Paarl by te woon.

Vir verdere besonderhede, kontak Van Zyl by 076 104 3450 of die rasgenootskap se ­kantoor in Bloemfontein by 051 448 9347. – Hennie Basson

Top of page

Copyright © 1998 - 2012, Horse Junction. All rights reserved.