Login / Register You are not logged in.

Featured ads

How can I feature my ad?


Hoofbeat • Hoefslag

Young riders shine in Brazil

Two young South African endurance riders, Laura Woods and Petrus Marx, recently took part in the prestigious Festival Internacional de Enduro Jequitibá in Sao Paulo, Brazil, where 33 young riders from Brazil, Argentina, Chile, Uruguay, France, Italy England and South Africa took part. The ride base was the exclusive Paradiso Resort, where spectators could watch the final leg being run around a fountain-filled lake.

The CEIOYR course of 122 km consisted of three highly technical legs, with steep hills and hard roads, estimated at about a ten handicap. The last two legs of 22 and 19 km were flat, fast and furious.

The horse ridden by Laura, NNL Millenium Bay, was recovering from a tendon injury and, despite a valiant effort, could not get past the fourth leg. Petrus rode Lumiar Simply Red, a fiery chestnut mare owned by Dr Paolo and Nick Lins. She has spent most of her ten years as a show horse, only last year coming into endurance.

To an exultant rendition of "Hier kom die Bokke" by South African fans, Simply Red curled her tail over her back and leapt forward to sweep over the finishing line, giving Petrus fifth position in a time of 6:55. He was one of 23 competitors who completed the course. This was Petrus's first ride outside of Africa. – Monique Woods

Chance of a lifetime

Sbu Duma, a 23-year-old KwaZulu-Natal polo player from Lion's River, has been given the chance of a lifetime by the Wilhelm and Karl Maybach Foundation. He has been accepted as a protégé into their Excellence in Mentoring Leadership Programme and will spend two years based in Argentina and Great Britain.

Aside from polo coaching by some of the best coaches in the world, the Wilhelm and Karl Maybach Foundation will provide Sbu with a stipend and tailored training in leadership skills, public speaking and presentation. This life-changing opportunity is seen by his friends and supporters within the polo world as a fitting reward for the dedication and determination he has shown ever since he was a young schoolboy.

Said Sbu of this recent news: "I don't have enough words to thank my sponsors for they have honoured me with this opportunity, as it has really helped to give some direction in my life and to pursue the career that I love. Many thanks to SAPA and the Maybach Family Foundation. I am going to do my best and am looking forward to the next two years."

Back by popular demand!

After the enormous success and overwhelming feedback she received after her last tour to South Africa at the end of 2007, Kelly Marks is coming back to give the public more of the same. An additional date has been added to the tour and she will be starting the tour off at a new venue, the SA Jockey Aca­demy in Summerveld, Durban, during their 50th anniversary year.

The dates for the upcoming tour are as follows:

  • Sunday, 14 December – SA Jockey Academy, Summerveld, Durban
  • Tuesday, 16 December – SA Lipizzaner Centre, Kyalami, Johannesburg
  • Saturday, 20 December – Cape Indoor Riding Centre, Joostenbergvlakte, Cape Town.

For more information, visit her website on www.intelligenthorsemanship.co.za, or send any queries to info@intelligenthorsemanship.co.za.

Heritage Village nears completion

The long awaited De Poort Heritage Village, sited at the entrance to Paarl in the Cape Winelands and close to the N1, is nearing completion. This living heritage centre preserves the story of South Africa's cart, carriage and wagon industry, which flourished in this valley during the 19th and beginning of the 20th centuries.

The main building, which is almost completed, will house the collection of old-age carriages of the local municipality, as well as a seminar/training room where courses in handcrafts will be offered. According to Francis Graves, De Poort's chairperson, the emphasis of the project will be on hand-made items linked to the theme of the age of horse-drawn transport where blacksmiths, wheelwrights, harness makers, leather workers and cart drivers were needed.

Visitors will watch crafters bring alive the skills of those days, enjoy equestrian events in a large open-air arena, take a ride on a horse-drawn cart and enjoy country foods in a stunning setting. – Hennie Basson

Agtspanne pronk op lenteskoue

Diegene wat gemeen het dat die tradisie van die agtperdespan op skoue teen hierdie tyd al lank reeds iets van die verlede sou wees, is op die jongste lenteskoue in die Wes-Kaap verkeerd bewys.

Op Lutzville se skou was daar nie minder nie as drie spanne SA Vlaamperde, 'n span Friesperde van Deon Visser van Lutzville en 'n span Walliese Ponies van Herman Burger van Wellington. Toe die vier spanne swart perde om die hoogste louere meegeding het, was die span hingste en reuns van Hoffie van Blerk van Malmesbury as grootkampioene aangewys.

Tydens die nasionale kampioenskappe vir SA Vlaamperde op Moorreesburg, is vier spanne van agt ingeskryf. Hier was Marius Kemp van Durbanville se agtspan hings teen reuns die grootkampioene, met Hoffie se span as reserwe grootkampioen. Boeta Smit van Lutzville het die grootkampioenspan van agt merries vertoon.

Uit die geledere van die Vereniging van die Friesperd Stamboek van Suider Afrika (FPSSA), het twee spanne van agt op Piketberg gepronk. Hulle is uit die stalle van Bennie Smit van Piketberg.

Ook op Tulbagh, waar die streekkam­pioenskappe van die Friesperdtelersgenootskap van Suid-Afrika in die natste toestande denkbaar gehou is, het die tuigperde die modder ­behoorlik laat spat.

Op die jaarvergadering, wat die skou voorafgegaan het, is Le Roux Botha van Vrede tot voorsitter, en Hannes Groenewald van Bloemfontein as ondervoorsitter, herkies. Die res van die bestuur is: Pieter Loubser van Malmesbury (Kaapse verteenwoordiger), Gert Crous van Viljoenskroon (Vrystaat), Dawid le Roux van Hartbeespoortdam (noordelike provinsies) en Bennie Brits van Tarlton en Niekie Pienaar van Potchefstroom as gekoöpteerde lede. – Hennie Basson

Plaaslike Hackney troef bestes

Shanie Strikeler, 'n Hackneyhings wat by Durbansville in die Wes-Kaap geteel is en vir drie jaar op 'n Paarlse wynplaas afgerig is, is pas op die Hackney wêreldkampioenskappe in Essex, Brittanje, as wêreldkampioen Hackney gekroon. Hierdie prestasie volg pas 'n jaar nadat die eerste amptelike uitvoere van Hackneys uit Suid-Afrika na Europa begin het.

Danie Alberts, die teler van Shanie Strikeler, het hierdie gebeurtenis as "ongelooflik" bestempel. Nie alleen is dit vir sy Shanie-stoet 'n groot eer nie, maar vir die Suid-Afrikaanse Hackneybedryf in die geheel ook.

"Weens inteling in die buiteland, en die gehalte van ons plaaslike Hackneys, is die vraag na ons diere besig om uit te kring. Nege Hackneys is reeds gedurende die afgelope jaar na Eupropa uitgevoer," het hy aan SA Horseman gesê.

Die enkeltuig-grootkampioenskappe vir Hackneys, is die hoogtepunt van die Essex-skou, waar beide die Europese en Wêreld- Hackneykampioenskappe gehou word. Wat die Shanie-stoet se prestasie nog meer merkwaardig maak, is dat nog 'n hings, Shanie Rebel wat na Nederland uitgevoer is, op dieselfde kampioenskappe vierde geplaas is.

Strikeler, wat uit die hings Breda Outlaw en die merrie Shanie Melanie geteel is, is nou die eiendom van Peter Vugt, van die dorp Vught in Nederland. Hy het die sewe-jaar-oue hings drie maande gelede ingevoer vanaf die wynplaas Sandwyk in die Suider-Paarl, waar Danie en sy vrou, Alta, die twee Hackney stoeterye, Shanie en Lantana, bedryf. – Hennie Basson

SA pensteek kampioenskappe

Die nasionale pensteekspan is onlangs na afloop van die Suid-Afrikaanse pensteek kampioenskappe in Pretoria aangekondig. Die span bestaan uit Johan Jordaan (kaptein), Basie Nel, Burger Heckroodt, Casper Vos en Jaco ­Strydom. Vier ander spanne is ook aangekondig om volgende jaar in 'n inter-divisie toets teen mekaar mee te ding. Die spanne is as volg:

Dames: Suzanne Fourie, Melanie Herbst, Beverley Baksa, Karlien Badenhorst en Jeanette Heckroodt (kaptein).

A-divisie: Coenie Pieterse, Armand van der Merwe, Wim du Toit (kaptein), Gerhard Linde en Brendon Muir.

B-divisie: Pieter Maritz, Buks Pretorius, Willem Boshoff, Marno van der Merwe en Bennie Kruger (kaptein).

C-divisie: Martin Grobbelaar, Gerda dos Santos (kaptein), Johan Cronjé, Paul van Niekerk en Liezel Boshoff.

Deelnemers aan die SA Kampioenskappe moet aan tien items deelnaam – vyf enkel-items bestaande uit lans, swaard, ring en pen, lemoen en pen, en wapenbehendigheid, en daarna aan twee halfseksie-items (twee in 'n span) – lans en swaard. Dan volg drie volseksie-items (vier in 'n span) – lans, swaard en Indiese gelid-lans.

Die Suid-Afrikaanse kampioene in die verskil-lende items vanjaar was:

  • Enkel-lans: Armand van der Merwe van die Rustevrede klub
  • Enkel-swaard: Wim du Toit van Goudini A
  • Ring en pen: Desmond Venter van Dordrecht A
  • Lemoen en pen: Conrad van Rooyen van Rustevrede
  • Wapenbehendigheid: Casper Vos van Polisie A.

Die halfseksie lans en halfseksie swaard is albei gewen deur Burger en Basie Heckroodt van Jacobsdal A. Die volseksie lans is deur Brendon Muir, Desmond Venter, Leon Venter en Willem Stapelberg van Dordercht A gewen, terwyl Johan Cronjé, Monika Cronje, Alfred Mahlangu en Nico Pienaar van Oos-Rand B met die louere in die volseksie swaard weggestap het. Die Indiese Gelid is deur die damespan van Sasolburg B, bestaande uit Jacolien Brits, Gerda dos Santos, Melanie Herbst en Liezel Boshoff gewen.

Miniature by Megaweek

Sorry Cindy!

In the September 2008 edition of SA Horseman, we used some excellent farriery photographs in the Hoofbeat section of the magazine, and omitted to give due recognition to Cinrick Photography for the use of their stunning photographs. Our sincerest apologies to Cindy Pringle and our thanks for her understanding and willingness to assist us with material.

Copyright © 1998 - 2007, Horse Junction. All rights reserved.

Top of page

Copyright © 1998 - 2012, Horse Junction. All rights reserved.