Login / Register You are not logged in.

Featured ads

How can I feature my ad?


Redakteursbrief-SA Distance Rider

Die heerlike lente – ja, sowaar! Die seisoen het gedraai en ons het die wonderlikste tyd van die jaar betree! Ja, ek weet julle dink ek praat van die groen bome, groener gras en mooi blommetjies! Maar dis nie waaroor dit gaan nie! Dis VULTYD!

En wat is nou mooier as om ’n vul sy eerste paar treë te sien gee! Wat is wonderliker as om die produk van jarelange beplanning voor jou te sien, die vul van die merrie en hings wat jy met soveel sorg uitgekies het! Geniet elke oomblik daarvan!

In hierdie uitgawe kyk ons na nog een van ons legendes – Elsa Herbst, die eerste vrou wat as Springbokspan aangewys is. Wat meer is, elke keer wat Elsa vir die Springbokspan gekies is, was dit op ’n perd wat sy en Danie self geteel het, vullens waaroor hulle net so opgewonde was soos jy oor joune is!

We also feature the last article in Albie Jacobs’s series on endurance pedigrees, in which he shows that the English Arabian bloodlines play a major role, even today. Marc Walton reports back on the veterinary clinic at Fauresmith 2008, well worth reading and to take note of during preparation for the new season.

Enjoy your horses to the full but, above all, make sure that they are well-cared for and well-prepared for the challenge of endurance riding!

Paul van Dam: Redakteur

Copyright © 1998 - 2007, Horse Junction. All rights reserved.

Top of page

Copyright © 1998 - 2012, Horse Junction. All rights reserved.