Login / Register You are not logged in.

Featured ads

How can I feature my ad?

Editor’s Note

Die somer is hier, en die eerste reëns het geval. Perde baljaar op groen gras, en merries en hingste bring hulle kant om te sorg dat daar vir ons kinders ook perde gaan wees om te ry! Sekerlik die mooiste tyd van die jaar.

In this issue we have a look at the ultimate endurance ride at Walvis Bay, an experience essential to all endurance riding fanatics! Ons kyk ook na nog een van die perde wat sy stempel op die sport afgedruk het, Arkab Mirarti van Janita Doyer. Mirarti hou die rekord vir die meeste suksesvolle kilometers in kompetisie. En dan iets oor die invloed wat hoogte bo seespieël op perde het, ’n geweldig interessante veld waarvan ons einltik nog te min weet.

On the endurance scene life is coming to a standstill, and most horses are taking a deserved break during which the owners can make sure that immunisation against African Horse Sickness is brought up to date.

Also, the Endurance Ride Association is currently in the process of appointing a fulltime general manager to look after the day-to-day administration and management of the sport – a huge step forward!

Aan alle uithouritters – geniet die rus en beplan solank aan watter ritte jy volgende jaar gaan deelneem. Walvisbaai is ’n moet!

Schalk Pienaar on Asad during the 2007 Walvis Bay Ride

Top of page

Copyright © 1998 - 2012, Horse Junction. All rights reserved.