Login / Register You are not logged in.

Featured ads

How can I feature my ad?

Redakteursbrief

Western Riding as perdrydissipline is -besig om wêreldwyd sommer baie veld te wen. Mense voel baie duidelik 'n aantrekkingskrag tot hier-die rystyl wat letterlik agter die beestroppe ontstaan het. In hierdie uitgawe kyk ons agter die skerms na wat nodig is om 'n perd in die verskillende fasette van hierdie -dissipline op te lei.

Ons begin met 'n reeks artikels oor vyfgang as rystyl. Dan bring ons ook twee verdere perspektiewe op die rykuns by, naamlik 'n verslag oor die onlangse vryspringkompetisie en keuring van Warmbloedperde, asook 'n bespreking van die Spanish Walk as soepelheidsoefening vir ryperde.
Ander artikels waarby daar nie verby-geblaai moet word nie, is 'n kykie na 'n tegniek om te help met die bepaling van mankhede. Ons bied ook die laaste aflewering in ons reeks oor "probleemperde".

Lekker lees!

In die volgende uitgawe:
• Getting your horse ready for the saddle
• Die verband tussen die uitval- en behande-lingspersentasie van perde in uithouritte
• Part two on gaited horses
• Ons kuier by 'n saalmaker

Top of page

Copyright © 1998 - 2012, Horse Junction. All rights reserved.